1 Samuel 26:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Mense uit Sif het by Saul in Gibea aangekom en gesê: “Dawid skuil teen die Gakilarant aan die rand van die woestyn.”

2. Saul vat toe drie afdelings uitgesoekte manskappe en vertrek om Dawid in die Sifwoestyn te vang.

1 Samuel 26