1 Samuel 25:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Saul sy dogter Mikal, wat reeds Dawid se vrou was, vir ’n man met die naam Palti gegee. Hy was die seun van Lajis uit Gallim.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:37-44