1 Samuel 27:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid dink toe by homself: “Eendag sal Saul my nog doodmaak. Dis beter dat ek vlug en by die Filistyne gaan woon. Dan sal Saul ophou om my oral in Israel te soek en ek sal veilig wees.”

1 Samuel 27

1 Samuel 27:1-8