1 Samuel 26:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop sê Saul vir Dawid: “Geseënd is jy, my seun Dawid. Jy sal suksesvol wees in wat jy onderneem en seëvier.” Toe het Dawid weggegaan, en Saul het teruggekeer huis toe.

1 Samuel 26

1 Samuel 26:18-25