1 Samuel 22:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die nuus van sy aankoms in Juda het gou Saul se ore bereik. Saul het onder ’n tamariskboom op die hoogte by Gibea gesit met sy spies in sy hand en sy offisiere rondom hom.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-12