1 Samuel 22:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die profeet Gad sê op ’n dag vir Dawid: “Moenie in die bergskuiling bly nie. Gaan terug na Juda toe.” Dawid gaan toe na die Geretbos.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:1-15