1 Samuel 22:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Luister hier, manne van Benjamin!” roep Saul uit toe hy die nuus hoor. “Sal die seun van Isai ook vir julle landerye en wingerde gee? Sal hy julle hoofde oor duisend en oor honderd in sy leër maak?

1 Samuel 22

1 Samuel 22:4-13