38. Maak gou, moenie nog talm nie.” Die seun het gou die pyle opgetel en dit na hom teruggebring.
39. Hy het natuurlik niks van die saak geweet nie. Net Jonatan en Dawid het van die afspraak geweet.
40. Toe gee Jonatan sy boog en pyle vir die seun en beveel hom: “Hierso! Vat dit terug huis toe.”