1 Samuel 21:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het by die priester Agimelek in Nob aangekom. Agimelek was bang toe hy Dawid sien en vra: “Hoekom is jy alleen sonder iemand anders by jou?”

1 Samuel 21

1 Samuel 21:1-3