1 Samuel 19:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het selfs sy klere uitgetrek terwyl hy soos ’n profeet voor Samuel opgetree het. Die hele dag en nag het hy daar sonder klere gelê sodat die mense gevra het: “Wat, is Saul ook tussen die profete?”

1 Samuel 19

1 Samuel 19:23-24