1 Samuel 20:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid vlug toe uit die profetekwartiere in Rama en kom by Jonatan aan. Hy vra hom: “Wat het ek gedoen? Wat is my oortreding, en wat het ek teen jou pa verkeerd gedoen dat hy my lewe soek?”

1 Samuel 20

1 Samuel 20:1-10