1 Samuel 2:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sondes van hierdie jong manne was vir die Here baie ernstig, want daarmee het hulle die offer van die Here met minagting behandel.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:10-23