1 Samuel 2:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Samuel het egter die Here gedien. Hoewel hy nog maar ’n kind was, het hy ’n priesterlike linneskouerkleed gedra.

1 Samuel 2

1 Samuel 2:12-19