1 Samuel 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die een wat offer dan sê: “Vat soveel as wat jy wil hê, maar die vet moet eers gebrand word,” het die dienaar geantwoord: “Nee, gee dit nou vir my, anders vat ek dit met geweld.”

1 Samuel 2

1 Samuel 2:7-25