1 Samuel 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het Dawid met die spies teen die muur probeer vaspen, maar Dawid het gekoes sodat die spies in die muur vasgesteek het. Daardie nag het Dawid gevlug.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:8-14