1 Samuel 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die bose gees wat die Here gestuur het, het weer oor Saul gekom. Hy het in sy huis gesit en sy spies was in sy hand terwyl Dawid op die lier gespeel het.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:3-14