1 Samuel 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul stuur toe soldate om wag te hou oor Dawid se huis en hom in die oggend dood te maak. Maar Dawid se vrou Mikal waarsku hom: “As jy nie vannag nog vlug nie, sal jy môre sekerlik doodgemaak word.”

1 Samuel 19

1 Samuel 19:9-14