1 Samuel 17:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het teenoor die manskappe van Israel gaan staan en geskreeu: “Is dit regtig nodig dat die gevegslinies opgestel moet word? Ek is tog ’n Filistyn en julle is onderdane van Saul. Kies iemand wat ’n tweegeveg met my kan voer.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-11