1 Samuel 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die steel van sy spies was so dik soos ’n wewer se balk en die ysterlem van die spies het sewe kilogram geweeg. ’n Wapendraer het voor hom uitgeloop en ’n skild gedra.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:4-10