1 Samuel 17:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle man daarin slaag om my dood te maak, sal ons julle slawe wees, maar as ek hom doodmaak, sal julle ons slawe wees!

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-18