1 Samuel 17:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Filistynse troepe het saamgetrek vir oorlog. Hulle het by Soko in Juda bymekaargekom en kamp opgeslaan by Efes-Dammim, tussen Soko en Aseka.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-3