1 Samuel 16:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Telkens wanneer die bose gees vir Saul kwel, het Dawid op die lier gespeel. Dit het Saul beter laat voel en die bose gees het hom laat staan.

1 Samuel 16

1 Samuel 16:19-23