1 Samuel 17:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul en die manskappe van Israel het in die vallei by die groot boom kamp opgeslaan en hulle vir die geveg teen die Filistyne gereedgemaak.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-3