1 Samuel 14:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Saul nog met die priester praat, het die geraas in die Filistynse kamp al harder geword. Daarom sê Saul vir Agija: “Laat staan maar!”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:10-21