1 Samuel 14:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul en sy 600 man het hulle na die gevegsfront gehaas. Die Filistyne was besig om mekaar dood te maak en daar was groot verwarring.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:19-28