1 Samuel 14:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop sê Saul vir Agija: “Bring die skouerkleed hier!” Destyds het Agija die skouerkleed in Israel gedra.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:16-27