1 Samuel 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete hierdie groot leër sien, het hulle paniekbevange geword en in gate, grotte, grafkelders, rotsskeure en droë putte probeer wegkruip.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-12