1 Samuel 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Filistyne het ’n groot mag bymekaargemaak: 3 000 oorlogwaens, 6 000 perderuiters en voetsoldate soveel as die sand aan die see. Hulle het by Mikmas, oos van Bet-Awen, kamp opgeslaan.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:3-7