1 Samuel 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal in Israel het gehoor dat Saul die garnisoen van die Filistyne verslaan en so hulle die onguns van die Filistyne op die hals gehaal het. Daarom is almal in Israel opgeroep om hulle agter Saul te skaar en in Gilgal saam te trek.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-6