1 Samuel 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige het deur die Jordaanrivier gegaan en na die gebied van Gad en Gilead gevlug.Intussen het Saul in Gilgal vertoef terwyl sy manskappe van vrees gebewe het.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:6-15