1 Samuel 13:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gevolglik, wanneer die Israeliete hulle ploegskare, skoffelpikke, byle of ander gereedskap moes skerp maak, moes hulle dit na die Filistyne toe neem om skerp gemaak te word.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:11-23