1 Samuel 13:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In daardie dae was daar geen smede in Israel nie, want die Filistyne het gesê: “Dalk maak die Hebreërs swaarde of spiese!”

1 Samuel 13

1 Samuel 13:13-23