1 Samuel 13:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die prys was een derde sikkel silwer vir ploegskare, pikbyle, drietandvurke, byle en so ook om osprikkels skerp te maak.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:17-22