1 Samuel 10:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar daar was ook sommige kwaadwillige manne wat ontevrede was en gesê het: “Hoe kan hierdie man ons red?” Hulle het hom verag en het geen geskenke vir hom gebring nie. Saul het hom egter nie aan hulle gesteur nie.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:20-27