1 Samuel 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Nagas van Ammon het met sy leër teen die Israelitiese stad Jabes-Gilead opgetrek. Maar die inwoners van Jabes het vir vrede gevra: “Maak ’n ooreenkoms met ons en ons sal u onderdanig wees,” het hulle gesê.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-2