1 Samuel 10:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Saul het teruggegaan na sy huis in Gibea. Hy was vergesel van ’n groep dapper manne wie se harte deur God aangeraak is.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:17-27