1 Samuel 10:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Samuel die mense ingelig oor die regte en verpligtings van ’n koning. Hy het dit op ’n rol neergeskryf en dit voor die Here neergesit. Toe het Samuel die mense huis toe gestuur.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:19-27