1 Kronieke 26:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hier is die afdelings van die poortwagters: Van die Koragiete was daar Meselemja, seun van Kore, uit die geslag van Asaf.

2. Die seuns van Meselemja was Sagaria, die oudste, Jediael, die tweede, Sebadja, die derde, Jatniël, die vierde,

1 Kronieke 26