1 Kronieke 27:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die lys van Israel se familiehoofde, generaals en offisiere wat die koning gedien het deur die weermagafdelings te lei wat elke maand van die jaar aan diens was. Elke afdeling het vir een maand gedien, en bestaan uit 24 000 soldate.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:1-4