1 Kronieke 27:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jasobam, seun van Sabdiël, was bevelvoerder van die eerste afdeling, wat die eerste maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:1-5