1 Kronieke 26:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier is die afdelings van die poortwagters: Van die Koragiete was daar Meselemja, seun van Kore, uit die geslag van Asaf.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:1-2