1 Kronieke 24:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met die hulp van Sadok, wat ’n afstammeling van Eleasar was, en van Agimelek, wat ’n afstammeling van Itamar was, het Dawid hulle in groepe ingedeel volgens hulle verskillende dienswerke.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-10