1 Kronieke 24:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Nadab en Abihu het voor hulle pa gesterf, en hulle het geen seuns gehad nie. Net Eleasar en Itamar was oor om as priesters te dien.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-10