1 Kronieke 24:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eleasar se nageslag is in sestien groepe verdeel en Itamar in agt groepe, want daar was meer familieleiers tussen die afstammelinge van Eleasar.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:1-13