1 Kronieke 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het nie een keer teenoor Israel se leiers, my volk se herders, gekla nie, waar Ek ook al gegaan het. Ek het hulle ook nooit gevra nie: ‘Waarom het julle nie vir My ’n pragtige sederhouttempel gebou nie?’

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:3-12