1 Kronieke 17:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vanaf die dag dat Ek Israel uit Egipte gelei het tot vandag toe het Ek nooit in ’n tempel gewoon nie. My huis was nog altyd ’n tent, terwyl Ek van een plek na die volgende gegaan het.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:3-9