1 Kronieke 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Gaan sê dan vir my kneg Dawid: So sê die Here, die Almagtige: Ek self het jou gekies om my volk Israel te lei toe jy nog maar in die veld skape opgepas het.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:6-13