1 Kronieke 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Dawid en die hele Israel na Baäla gegaan wat in Juda is, wat ook Kirjat-Jearim genoem word. Hulle het die ark van God daarvandaan gaan haal. Dit is die ark wat die naam dra van die Here wat tussen die gerubs woon.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:4-10