1 Kronieke 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het al die mense van Israel bymekaargebring, van een kant van die land na die ander kant toe, om die ark van God uit Kirjat-Jearim te bring.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:1-9