Van die stam van Issaskar was daar 200 leiers met hulle families. Hierdie manne het die tye verstaan en geweet wat vir Israel die beste pad is.